Quantcast
Channel: Mises SA blog
Viewing all articles
Browse latest Browse all 75

Die Nasionale Ontwikkelingsplan en Grondonteiening

$
0
0

imgnews24_logo[1]In die afgelope Sondag se Rapport wys ek op die ooreenkomste tussen die jongste grondhervormingsplanne van minister Gugile Nkwinti en die veelgeprese Nasionale Ontwikkelingsplan van minister Trevor Manuel.

Soos lesers van hierdie blog en ChrisLBecker.com reeds vanaf Junie 2012* weet: die Nasionale Ontwikkelingsplan is glad nie so ‘n blink plan nie.

Rapport se berigte verlede week oor Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, se grondhervormingsplan is verontrustend, maar dis nie nuut nie.

Twee derdes van dié plan is reeds deel van die nasionale ontwikkelingsplan (NOP). Dit is dus onwaarskynlik dat, as eersgenoemde ons ondergang is, laasgenoemde ons redding kan wees. Waarom hanteer ons Nkwinti se dokument so anders as dié van Trevor Manuel se NOP? Waarom kap ons Nkwinti so maklik, maar beskou Manuel as die groot hoop?

Lees die res hier.

*Hier is skakels na wat ons tussen Junie 2012 en Maart 2013 geskryf het.

Share


Viewing all articles
Browse latest Browse all 75

Latest Images

Trending Articles





Latest Images